Home / Course catalog / Klientediens Jan 2021 (KD002)

Personeel Opleiding

Klientediens Jan 2021 (KD002)


Description
LEERUITKOMSTE

Aan die einde van die kursus behoort die leerder in staat te wees tot die volgende;
Hoe om kliente te groet en te addresseer;
Weet hoe om proaktief te wees en ekstra diens te lewer asook alle kliente gelyk te behandel;
Eienskappe soos belangrikheid van aandag en effektiewe luister vaardighede, aanpasbaarheid simpatiek, empaties, toegewyd en trots aan te leer;
Belangrikheid van terugvoering, etiese waardes en positiewe energie aan te neem
Content
  • KLIENTEDIENS JAN 2021
  • Begripstoets
  • Post-evaluering
Completion rules
  • All units must be completed